Die sopkombuis is Donderdae 10:00 by die kerk. Nog brood en sop is nodig vir die projek. Elize Coertzen is die sameroeper. Bel haar gerus by 082 958 1460. (Klik op die prentjies om dit te vergroot)

 

Vrywilligers van die gemeente bedien sop en broodjies by die weeklikse sopkombuis. Ds. Stephan van Heerden bedien die Woord aan 'n groep werkloses by 'n Donderdagoggend-sopkombuis.
Vrywilligers van die gemeente bedien sop en broodjies by die weeklikse
sopkombuis.
Ds. Stephan van Heerden bedien die Woord aan 'n groep werkloses by 'n Donderdagoggend-sopkombuis.
Bybels word ook uitgedeel by die sopkombuis. Die sop bring welkome uitkoms vir mense wat bitter min het om te eet
Bybels word ook uitgedeel by die sopkombuis. Die sop bring welkome uitkoms vir mense wat bitter min het om te eet