Deprecated: Methods with the same name as their class will not be constructors in a future version of PHP; plgContentJw_sigpro has a deprecated constructor in /usr/www/users/klipke/plugins/content/jw_sigpro/jw_sigpro.php on line 19

Erediens Tye

Kleuterklippie, Gesinsdiens en Kafeiendiens nie gedurende skoolkwartale nie

Gesinsdiens 09:00 in Sentrum
Oggenddiens 09:30 in Kerk
Kleuterklippie 09:00 in kamer 21
Informele diens 11:00 in Kerk
Aanddiens 18:00 in Kerk
Kersdiens op Kersdag: 09:00 in Kerk
Oujaarsaand-middernagdiens: 23:15 in Kerk

Kom drink 'n lekker koppie tee saam met ons na die Gesinsdiens en leer so ander lidmate ken.

Gesegdes uit Spreuke

Die siel van die goddelose begeer die kwaad; sy naaste vind in sy oë geen genade nie.

Eredienstye

Gesinsdiens
09:00 in Sentrum

Oggenddiens
10:00 in Kerk

Aanddiens
18:00 in Kerk

Kleuterklippie
09:00 in kamer 21 vir 3-6 jariges

Aksie 60 + Program