Inligting en kontakpersone

DANKOFFERS

Maandelikse dankoffers kan op een van die volgende maniere gegee word:

Koevert: Bydraes kan per koevert in die kollektesak geplaas word.

Aftrekorder en Internetbankdienste:

ABSA Brandwagtak
Takkode: 632005.
Rek. Nr. 490 580 026 of
Aftrekorder op u SAMBA-rekening.

BYBELSTUDIE EN ANDER GROEPE

Bybelstudie-en Gebedsgroepe - Kerkkantoor: 051 448 1419.

Groepe reg deur die gemeente kom weekliks saam om die Bybel te bestudeer en of saam te bid.

SELGROEP-BEDIENING

Stephen van Deventer : 073 480 1138
e-pos adres : Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Mense wat wil inskakel (of iemand wat 'n groep wil begin vir geskeide persone), kan met kerkkantoor kontak maak.

NUWE INTREKKERS

Kerkkantoor: 051 448 1419.

BESOEKE

Ds. Wollie Grobler

Indien u 'n behoefte het aan 'n besoek deur 'n leraar, kontak hom.

SIEKEBESOEKE - kontak kerkkantoor of ds Wollie Grobler

MUSIEKBEDIENING

Die formele begeleiding van sang in die gemeente staan onder leiding van Elize Schoombie, orrelis (051 522 4288).

Die orkeste wat ook help met begeleiding en voorafsang, staan onder leiding van Dina Grobler (051 436 4378).

AKSIE 60 PLUS

Dit is 'n aksiegroep ter ondersteuning van die bejaardes in ons gemeente.
Hou afkondigings dop vir vergadertye.

Gesegdes uit Spreuke

Soos die verkoeling van sneeu op 'n oesdag, is 'n betroubare boodskapper vir sy senders; want hy verkwik die siel van sy heer.

Eredienstye

Gesinsdiens
09:00 in Sentrum

Oggenddiens
10:00 in Kerk

Aanddiens
18:00 in Kerk

Kleuterklippie
09:00 in kamer 21 vir 3-6 jariges

Aksie 60 + Program