Sorg en Omgee

Die bemarkingstaakgroep, onder leiding van Tanya du Plessis (082 785 0157), is verantwoordelik om hulp te verleen met die bekendstelling van Sorg & Omgee se projekte. Die groep aanvaar ook verantwoordelikheid vir die Klipkerk se webtuiste.

? Gholfdag gaan jaarliks gereël word deur Helet van der Merwe 083 240 1409.
Daar gaan 'n jaarliks Feesmark gehou word in November waar uitstallers hul goedere kan kom verkoop. Kontak die kerkkantoor by -51 448 1419.
Die jaarlikse Kermis word ook elke jaar in September gehou. Kontak vir ds Stephan Van Heerden 082 578 7840.

Gesegdes uit Spreuke

Soos die verkoeling van sneeu op 'n oesdag, is 'n betroubare boodskapper vir sy senders; want hy verkwik die siel van sy heer.

Eredienstye

Gesinsdiens
09:00 in Sentrum

Oggenddiens
10:00 in Kerk

Aanddiens
18:00 in Kerk

Kleuterklippie
09:00 in kamer 21 vir 3-6 jariges

Aksie 60 + Program