Sorg en Omgee
Kategese
Junior kategese - Neels Redelinghuys 082 319 7445
Vir kinders tot Gr 6 met die nodige inligting en of boeke aan hulle voorsien. Minimale kostes is hieraan verbonde.
Senior kategese - Neels Redelinghuys 082 319 7445
Vir kinders van Gr 7 tot Gr 10 en dit handel oor die voorgeskrewe leerplan.
Belydenisklas - dr. Wollie Grobler: 082 829 8718
Voorbereidende klasse tot geloofsekerheid en ander vrae.
Stadskinders: Elke Woensdagaand in Gemeentesentrum, ingang in Tweedestraat - 20:00 tot 21:00
Oranje Meisieskool: Elke Dinsdagaand in Joostehuis - 20:00 tot 21:00 3.4
Volwasse kategese - Leraars
Vir volwassenes en soos wat daar 'n behoefte ontstaan kan persone met die onderskeie leraars kontak maak, vir 'n afspraak.