Kindersorg

Laerskool Bloemfontein

Hulp word verleen aan 39 kinders deur die volgende projekte-

  • Sweetpakke
  • Kospakkies
  • Verjaardagpartytjies
  • Komberse

As u belangstel om hulp te verleen, skakel gerus vir Alwyn by 082 568 7833.

Gladstone Jeugsorgsentrum ( Gladstoneweg 65 )

Daar is 12 kinders in die huis tussen die ouderdomme van 6 en 17 jaar (6 dogters en 6 seuns).

Ons doel vir die Gladstone Jeugsorgsentrum is om vir die kinders so ver as moontlik 'n huislike atmosfeer te skep en veilig en geliefd te laat voel.

Wat ons reeds al vir hulle gedoen het?

Voorsiening van :

  • Klere
  • Skoolklere
  • Toiletware
  • Ekstra kos
  • Kersfunksie
  • Verjaardagpartytjies
  • Seevakansie
  • Kersgeskenke
  • Uitstappies

Wat hulle benodig:

  • Borge vir die seevakansie
  • 3 persone wat 3 kinders se verjaardagpartytjies kan borg
  • Toiletware
  • Kersfunksie - Borge van R150 per kind
  • Mense wat spesiale dienste kan lewer bv. Sielkundiges, spelterapeute, arbeidsterapeute ens.
  • Student wat met huiswerk kan help

Kontak persoon

Corné Bezuidenhout - 072 972 1629

Gesegdes uit Spreuke

Wie sy oor toestop vir die geskreeu van die arme, hy sal self ook roep en nie verhoor word nie.

Eredienstye

Gesinsdiens
09:00 in Sentrum

Oggenddiens
10:00 in Kerk

Aanddiens
18:00 in Kerk

Kleuterklippie
09:00 in kamer 21 vir 3-6 jariges

Aksie 60 + Program