Sorg en Omgee

Die bemarkingstaakgroep, onder leiding van Tanya du Plessis (082 785 0157), is verantwoordelik om hulp te verleen met die bekendstelling van Sorg & Omgee se projekte. Die groep aanvaar ook verantwoordelikheid vir die Klipkerk se webtuiste.

? Gholfdag gaan jaarliks gereël word deur Helet van der Merwe 083 240 1409.
Daar gaan 'n jaarliks Feesmark gehou word in November waar uitstallers hul goedere kan kom verkoop. Kontak die kerkkantoor by -51 448 1419.
Die jaarlikse Kermis word ook elke jaar in September gehou. Kontak vir ds Stephan Van Heerden 082 578 7840.

Jeugbediening

Dr Wollie Grobler: 051 436 4378 en René van Tonder : 072 063 8155

Groepe waar jongmense hul vrae kan vra en hul geloof kan bely teenoor mekaar.

Jeugkampe - Dr Wollie Grobler

Jaarlikse Belydeniskamp

o.l.v  René van Tonder gehou word by Mooigenoeg.

Kleuterklippie

Vir 3-6 jariges.  Vind plaas tydens die gesinsdiens in kamer 21. Kontak René van Tonder : 072 063 8155

Belydenisklasse

Dinsdagaande 20:00 - 21:00 vir die OMS meisies by Joostehuis

Sondae 16:30 vir die stadskinders by die kerk

Kategese

Direk na Gesinsdiens

Kategesehoof - René van Tonder - 072 063 8155

Kategese

Junior kategese - Neels Redelinghuys 082 319 7445

Vir kinders tot Gr 6 met die nodige inligting en of boeke aan hulle voorsien. Minimale kostes is hieraan verbonde.

Senior kategese - Neels Redelinghuys 082 319 7445

Vir kinders van Gr 7 tot Gr 10 en dit handel oor die voorgeskrewe leerplan.

Belydenisklas - dr. Wollie Grobler: 082 829 8718

Lees verder: Kategese

Gesegdes uit Spreuke

Wie van vrolikheid hou, is 'n man van gebrek; hy wat van wyn en olie hou, sal nie ryk word nie.

Eredienstye

Gesinsdiens
09:00 in Sentrum

Oggenddiens
10:00 in Kerk

Aanddiens
18:00 in Kerk

Kleuterklippie
09:00 in kamer 21 vir 3-6 jariges

Aksie 60 + Program