2012-03-07 171857

NG Gemeente Bfn-Noord

klipkerk-logoWelkom op die webtuiste van die NG Gemeente Bloemfontein-Noord. Ons is 'n gemeente met oop harte wat graag die liefde van Christus wil deel.

Gesegdes uit Spreuke

Die wyse beklim die stad van die helde en gooi die vesting neer waar dit op vertrou

Eredienstye

Oggenddiens
10:00 in Kerk

Aanddiens
18:00 in Kerk

Kleuterklippie
09:00 in kamer 21 vir 3-6 jariges