Erediens Tye

Gedurende skoolkwartale is daar net ʼn Oggenddiens om 09:00. Geen Gesinsdiens en Geen Aanddiens.

Gesinsdiens 09:00 in Sentrum
Oggenddiens 09:30 in Kerk
Kleuterklippie 09:00 in kamer 21
Aanddiens 18:00 in Kerk
Kersdiens op Kersdag: 09:00 in Kerk
Oujaarsaand-middernagdiens: 23:15 in Kerk

Kom drink 'n lekker koppie tee saam met ons na die Gesinsdiens en leer so ander lidmate ken.

Gesegdes uit Spreuke

Soos die verkoeling van sneeu op 'n oesdag, is 'n betroubare boodskapper vir sy senders; want hy verkwik die siel van sy heer.

Eredienstye

Gesinsdiens
09:00 in Sentrum

Oggenddiens
10:00 in Kerk

Aanddiens
18:00 in Kerk

Kleuterklippie
09:00 in kamer 21 vir 3-6 jariges