Eredienste

Kinderdiens

Die Kinderdiens vind plaas tydens die skoolkwartaal om 09:00 in die sentrum. Hier word kinders op ‘n ouderdomsgepaste wyse bedien tot 09:30. Kategese vind direk daarna plaas.

Erediens

Die erediens vind plaas om 09:00 in die kerk. Hier kan jy ʼn aanbiddingservaring geniet met inspirerende preke.

English Service

The Andrew Murray English service takes place at 10:00 in church. People of all ages and backgrounds are invited to come and worship together.

Kerkkantoor ure:

Maandag – Donderdag 07:30 – 13:30

Vrydag 07:30 – 11:30

051 448 1419 | klipkerk@cscape.co.za