
VIND MEER UIT

Nuwe Lidmate:
Ons wil jou graag ontmoet. Kontak asb. die kerkkantoor.

Muur van herinnering:
Daar is nissies beskikbaar, kontak die kerkkantoor.

Doop:
Elke eerste Sondag van die maand. Kontak asb die kerkkantoor.

Kategese:
Sondae om 09:30 direk na die Kinderdiens.

Troues:
U is welkom om van die Klipkerk asook ons leraars gebruik te maak vir troues. Kontak kerkkantoor.

Finalejaars:
Sondae om 09:30 na die Kinderdiens.
